Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Tema 3 – Kies die regte woord op die regte tyd.
Hierdie drie spreuke het almal te make met die manier waarop woorde gebruik word. Wyse woorde op die regte tyd is bewonderenswaardig en kosbaar (beeldskoon, waardevol, kunstig – Spreuke 25:11-12). Dit kom op die regte tyd en gee moed (Spreuke 25:13,) teenoor die leë woorde van beloftes wat niks oplewer nie (Spreuke 25:14).
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More