Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 261 YA 365

Spreuk 14 – ‘n Wyse seun verskaf baie plesier aan sy pa.

Die plesier van ouerskap lê hoofsaaklik daarin dat die opvoeding wat jy gegee het, en die opoffering wat jy gemaak het om lewenswysheid aan jou kinders oor te dra, gestalte kry in ‘n wyse lewe. Dit is ’n intense diep vreugde – jy voel dit in jou “niere” – volgens die Semiete, die setel van jou diepste emosies.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More