Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 260 YA 365

Spreuk 13 – Moenie bang wees om kinders te dissiplineer nie.

Ouers word aangemoedig om nie slap te lê in hulle opvoeding en dissipline van hulle kinders nie. Dit sluit lyfstraf vir seuns in. 'n Pak slae sal nie doodmaak nie, maar sy lewe red van die doderyk.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More