Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuk 10 – Moenie die waarheid aan ‘n dwaas verkondig of hom selfs reghelp nie.
‘n Dwaas moet eers by ontsag vir God uitkom, voor die wysheid sin sal maak. Soos Jesus sê: "Moenie wat heilig is, aan die honde gee nie; en gooi julle pêrels nie voor die varke nie, sodat hulle dit nie miskien met hulle pote vertrap en omdraai en julle verskeur nie" (Matteus 7:6).
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More