Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 256 YA 365

Spreuk 9 – Moenie by ‘n suinige mens gaan eet nie.

‘n Suinige mens sal jou aanmoedig om te eet en agteraf beskinder of slegte gedagtes oor jou koester. Kies vrygewige gasvrye mense as jou vriende. Kies versigtig by wie jy kuier.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More