Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 203 YA 365

Vers 24: Luiheid is regtig 'n verlammende siekte wat jou energie só dreineer dat jy nie eens die voorsiening wat daar is benut nie (Spreuke 26:15). Vers 25: Sterk optrede ('n klap) teen ‘n respeklose mens (ligsinnige) is ‘n les vir onervarenes en uit straf leer die verstandiges.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More