Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Vers 27: Om te luister na raad word net ‘n bate as jy iets positiefs daarmee doen. Anders kan jy net sowel ophou luister daarna. ’n Groei in wysheid veronderstel ’n lewenslange luister en gehoorsaamheid daaraan. Vers 28: Kwaadwillige en goddelose getuies dwarsboom die reg doelbewus. Vers 29: Respeklose mense (ligsinniges, spotters) verdien straf en slae.
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More