Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 208 YA 365

Vers 4: Dit is die wet van die natuur: as jy nie plant nie, sal jy nie oes nie. Wat jy insit, kry jy uit. Vers 5: Dit gaan hier nie soseer oor wysheid wat soos diep waters in ons beskikbaar is nie. Dit gaan eerder oor ’n wyse persoon wat ons kan help om die diepte van ons eie motiverings en oorwegings te kan verstaan. Sulke oorwoë menings van wyse mense gee diepte aan ons eie lewe. Vers 6: Betroubaarheid is skaars. Baie sê dat hulle lojaal is, maar min is regtig betroubaar.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More