Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 195 YA 365

Vers 8: Jy doen jouself ’n guns as jy in wysheid van hart groei. Net so sal jy vir jouself ’n goeie lewe verseker deur helderheid van verstand te behou. Vers 9: ‘n Gebrek aan integriteit – valse getuienis en leuens – kan jou jou lewe kos (Spreuke 19:5 waar dit reeds gesê is, net met die klem op straf). Die wet het geleer dat wat ‘n vals getuie aan die een wat hy beskuldig wou doen, aan hom gedoen moet word (Deuteronomium 19:18-19).

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More