Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Vers 18: ‘n Streng opvoeding bring hoop, maar moenie oorboord gaan daarmee nie. Vers 19: Om ‘n opvlieënde mens te help, word baie gou ‘n konstante verantwoordelikheid.
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More