Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Vers 20: Woorde maak saak. Woorde kan vir jou inkomste en voorspoed verseker. Vers 21: Woorde het gevolge. Woorde kan die lewe of die dood beteken. Jou voorkeur bepaal die gevolge ook vir jouself.
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More