Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 188 YA 365

Iemand – ’n familielid of vriend – wat te na gekom is, is so ontoeganklik soos ’n ommuurde stad. Rusies is soos die sluitbalk wat toegang tot daardie stad toesluit en die persoon daarbinne onbereikbaar maak. Dit verklaar die belang van die tweede liefdesgebod, om jou naaste lief te hê soos jouself. Dit is die enigste manier waarop verhoudinge ’n kans op herstel het.

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More