Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke beklemtoon die algemene waarheid dat ‘n dwaas nie wysheid kan bekom nie, selfs al probeer hy daarvoor betaal. Wysheid kan nie deur ’n dwaas gekoop word nie (Job 28:15-19). Wysheid begin met die vrees van die Here (Spreuke 9:10) en groei deur te fokus op waarheid en ’n aanvaarding van teregwysing (Spreuke 23:23).
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More