Die Geloof Van Gebed

7 Days
Voel dit asof jy teen jou huis se plafon vasbid? Voel dit asof God nie jou gebede hoor, of selfs vinnig genoeg antwoord nie? Wonder jy of jou geloof dalk die probleem is vir jou gebedslewe? Volg ons saam oor die volgende 7 dae waar ons vanuit God se Woord gaan kyk na gebed en die geloof van gebed.
Ons bedank EKERK vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.ekerk.org/skryf-in
Related Plans

Peace in Chaos for Families: 3 Days to Resilient Faith

Numbers | Reading Plan + Study Questions

Connect

Consecration: Living a Life Set Apart

The Parable of the Sower: 4-Day Video Bible Plan

How Jesus Changed Everything

Praying the Psalms

Heaven (Part 2)

40 Rockets Tips - Workplace Evangelism (31-37)
