Bly In Jesus - Dra Vrugte Wat HouSample

Memoriseervers:
Julle moet in My bly en Ek in julle. 'n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie.
Johannes 15:4
Uitdaging vir die Week:
Een bewys dat jy 'n dissipel van Jesus is, is om die vrug van die Gees te dra (liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, sagmoedigheid, getrouheid en selfbeheersing). Ruim hierdie week tyd in om ander gelowige vriende aan te moedig waar jy die vrug van die Gees in hul lewens sien. Bid en dank God vir die werk wat Hy in sy mense doen.
Scripture
About this Plan

Het jy al ooit gewonder wat dit beteken om "in Jesus te bly"? Om so nou aan Hom verbind te leef dat sy liefde, krag en wysheid na elke aspek van jou lewe toe oorvloei? In hierdie leesplan gaan ons vir ses weke lank deur sorgvuldig uitgesoekte Skrifgedeeltes, dagstukkies en praktiese insigte leer hoe ‘n lewe lyk wat gewortel is in Christus en wat bekragtig en verander word deur Hom.
More
Related Plans

30 Powerful Prayers for Your Child Every Day This School Year

Protocols, Postures and Power of Thanksgiving

Rebuilt Faith

You Say You Believe, but Do You Obey?

Game Changers: Devotions for Families Who Play Different (Age 8-12)

24 Days to Reflect on God's Heart for Redemption

God's Book: An Honest Look at the Bible's Toughest Topics

Legacy Lessons W/Vance K. Jackson

Sharing Your Faith in the Workplace
