Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lydingSample

Kies een van die dae van die week en dink na oor jou ervaring op hierdie dag.
Jy kan ook terugdink aan jou hele week en stilstaan by die oomblikke waar jy dinge beleef het wat vir jou uitgestaan en jou bybly.
Dalk wil jy ook weer gaan kyk na sommige inskrywings in jou joernaal. Praat met die Here daaroor
Gebed: Ek vra om genade om U bo alles te soek en U met vertroue en oorgawe te volg.
Scripture
About this Plan

Wat beteken ‘n lydingservaring vir jou? Hoe sou jy dit in ‘n paar woorde beskryf? Vir Jesus was dit ‘n reis van lyding en sterfte op pad na opstanding. Vir ons as gelowiges is lyding ‘n reis om Hom te ken en die krag van sy opstanding te ondervind deur te deel in sy lyding, en só aan Hom gelyk te word in sy dood. Tydens hierdie reis deur Lydenstyd, bring ons 40 dae deur met die vrae wat Jesus in die laaste dae van sy lewe gevra het.
More
Related Plans

Self-Care

Beautifully Blended | Devotions for Couples

A New Kind of Family

Live Well | God's Plan for Your Wellbeing

Just Read It: The Forgotten Secret That Changed a King’s Life Can Change Yours

Slaying Giants Before They Grow

Forever Forward in Hope

NOAH: A Message of Faithfulness

The Bridge Back to God
