Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lydingSample

Kies een van die dae van die week en dink na oor jou ervaring op hierdie dag. Jy kan ook terugdink aan jou hele week en stilstaan by die oomblikke waar jy dinge beleef het wat vir jou uitstaan en jou bybly. Dalk wil jy ook weer gaan kyk na van die inskrywings in jou joernaal. Praat met die Here daaroor.
Gebed: Here, help my om diep bewus te wees van die ware beeld van God.
Scripture
About this Plan

Wat beteken ‘n lydingservaring vir jou? Hoe sou jy dit in ‘n paar woorde beskryf? Vir Jesus was dit ‘n reis van lyding en sterfte op pad na opstanding. Vir ons as gelowiges is lyding ‘n reis om Hom te ken en die krag van sy opstanding te ondervind deur te deel in sy lyding, en só aan Hom gelyk te word in sy dood. Tydens hierdie reis deur Lydenstyd, bring ons 40 dae deur met die vrae wat Jesus in die laaste dae van sy lewe gevra het.
More
Related Plans

Encounter: People Jesus Met, Then and Now

Can I Trust the Bible?

Why Trust the Bible?

More Than Money

We Are Family

Renew: To Transform, Be Transformed by God’s Mercy

Enfolded: A Reflection on God’s Psalm 91 Promises

Wisdom in the Word

Family by Choice: God’s Heart for Family Beyond Biology
