Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lydingSample

Kies een van die dae in die week en dink na oor jou ervaring op hierdie dag. Jy kan ook terugdink aan jou hele week en stilstaan by die oomblikke waar jy dinge beleef het wat vir jou uitstaan en jou bybly. Dalk wil jy ook weer gaan kyk na van die inskrywings in jou joernaal. Praat met die Here daaroor.
Gebed: Ek vra om genade om van my tekortkominge bewus te raak en u vergifnis daarvoor te ontvang.
About this Plan

Wat beteken ‘n lydingservaring vir jou? Hoe sou jy dit in ‘n paar woorde beskryf? Vir Jesus was dit ‘n reis van lyding en sterfte op pad na opstanding. Vir ons as gelowiges is lyding ‘n reis om Hom te ken en die krag van sy opstanding te ondervind deur te deel in sy lyding, en só aan Hom gelyk te word in sy dood. Tydens hierdie reis deur Lydenstyd, bring ons 40 dae deur met die vrae wat Jesus in die laaste dae van sy lewe gevra het.
More
Related Plans

The Key to the Future You Want

The Bible Recap - the Gospels

Trusting and Showing Trustworthiness: A 3-Day Marriage Plan

Two-Year Chronological Bible Reading Plan (First Year-June)

Running Our Race - Who Am I? And Why Am I Here?

Purpose, People, & Prevention: Thriving in Public Health With God

Immersed: Out of the Shallows Into the Deep

Is There Hope for My Marriage? One Good Reason to Stay Together

A Kid's Guide To: Doing Hard Things With God
