YouVersion Logo
Search Icon

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van DaniëlSample

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van Daniël

DAY 2 OF 43

Memoriseervers

“Bevorder die belange van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, bid tot My vir daardie stad, want sy belange is ook julle belange."

Jeremia 29:7

Uitdaging vir die week

Skryf hierdie week 'n plan neer van maniere om die mense rondom jou te dien. Dit kan wees om in jou kerk te dien, in 'n plaaslike bediening/liefdadigheid betrokke te raak, 'n maaltyd na 'n vriend of bure te neem, 'n LGG Bybelstudie met medewerkers te begin, ens.

Scripture

About this Plan

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van Daniël

Om as Christen in hierdie wêreld te leef, kan soms baie eensaam wees. Dit mag voel asof ons die enigstes is wat Christus getrou volg. Daniël het ook voor soortgelyke uitdagings te staan gekom. Daniël en sy vriende het gekies om God en sy weë te volg selfs al het dit ingedruis teen die wette van die land. Die boek Daniël spoor ons aan om God getrou te dien.

More