KykNET Lent GidsSample

Hersiening
Oefening:
Kies een van die dae van die afgelope week en dink na oor jou ervaring. Jy kan ook terugdink aan jou hele week en stilstaan by die oomblikke waar jy dinge beleef het wat vir jou uitstaan en jou bybly. Dalk wil jy ook weer gaan kyk na sommige inskrywings in jou joernaal. Praat met die Here daaroor.
Scripture
About this Plan

Lydenstyd nooi my om dit wat ek eerder vermy, in die gesig te staar — my verganklikheid, my gebrokenheid, my hartseer en teleurstellings.
More









