Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke kontrasteer die goddelose se werk vir korttermyn wins en die regverdige se saai vir langtermyn opbrengs. Die goddelose se wins is bedrieglik, want sy boosheid bring die ewige dood. "It is not real, what a bad man gains.” (Moffat). Die regverdige se opbrengs is betroubaar, want die lewe lê voor vir wie aanhou reg doen.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Seasons of Hardship: Live the Jesus Way

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

The Rapture of the Church

Every Thought Captive

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.

Philippians - Life in Jesus
