Spreuke – eenjaarleesplanSample

Die ma se raad is dat die koning moet praat vir dié wat self nie hulle sê kan sê nie, en opkom vir die regte van dié wat ten gronde gaan (Spreuke 31:8). Die armes en ellendiges is die koning se primêre regsverantwoordelikheid (Spreuke 31:9).
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Gospel-Based Conversations to Have With Your Preteen

When You Feel Like Roommates: 4 Day Plan to Help You Love (And Like) Your Spouse for Life

Sharing Your Faith in the Workplace

Everyday Prayers for Christmas

You Say You Believe, but Do You Obey?

The Bible in a Month

The Holy Spirit: God Among Us

Two-Year Chronological Bible Reading Plan (First Year-January)

Simon Peter's Journey: 'Grace in Failure' (Part 1)
