Wees Sterk en StandvastigSample

Vertroue in sy krag
In die lewe sal jy en dié saam met jou baie angswekkende situasies beleef — doodsgevaar, erge spanning, ernstige siekte, finansiële druk, talle probleme. Ware moed spruit uit die wete dat God sterker is as jou grootste probleem of jou ergste vyand, en Hy wil hê jy moet gebruik maak van sy krag.
Moed is nie misplaaste vertroue in jou eie krag nie, maar standvastige vertroue in God se krag. Vrees ontstaan wanneer jy voel jy moet ’n groot bedreiging alleen hanteer, maar jy sal bemoedig word wanneer jy weet God is langs jou en Hy help jou om te veg.
Vir watter groot probleem het jy vandag krag nodig? Is jy bewus van God se teenwoordigheid langs jou?
Scripture
About this Plan

Wanneer dit voel of die uitdagings van die lewe vir jou te veel raak, draai na die Woord van God toe en skep weer nuwe moed. Hierdie 10 oordenkings uit WEES STERK EN STANDVASTIG sal jou help om nuwe moed en krag te kry vir elke dag se uitdagings by die heel grootste Bron van krag.
More
Related Plans

Break Free for Good: Beyond Quick Fixes to Real Freedom (Part 3)

Turn Back With Joy: 3 Days of Repentance

Nearness

What Does Living Like Jesus Even Mean?

Open Your Eyes

Journey Through Leviticus Part 2 & Numbers Part 1

Don't Take the Bait

The Creator's Timing: How to Get in Sync With God's Schedule

Father Cry: Healing the Heart of a Generation
