Wees Sterk en StandvastigSample

Hy is langs jou
Wanneer groot krisisse oor jou pad kom, vra jy dalk: Waar is God nou dat ek Hom die nodigste het? Die antwoord is altyd dieselfde: Hy is reg langs jou.
God is daar, en Hy het die krag om jou te help. God belowe nie om jou van probleme te vrywaar nie. Hy belowe wel om by jou te wees in jou moeilikhede, en om vir jou uithouvermoë, krag en insig te gee terwyl jy jou probleme hanteer.
Wanneer jy volgende keer deur probleme oorweldig word, fokus op hoe God jou daardeur help.
Scripture
About this Plan

Wanneer dit voel of die uitdagings van die lewe vir jou te veel raak, draai na die Woord van God toe en skep weer nuwe moed. Hierdie 10 oordenkings uit WEES STERK EN STANDVASTIG sal jou help om nuwe moed en krag te kry vir elke dag se uitdagings by die heel grootste Bron van krag.
More
Related Plans

Break Free for Good: Beyond Quick Fixes to Real Freedom (Part 3)

Turn Back With Joy: 3 Days of Repentance

Nearness

What Does Living Like Jesus Even Mean?

Open Your Eyes

Journey Through Leviticus Part 2 & Numbers Part 1

Don't Take the Bait

The Creator's Timing: How to Get in Sync With God's Schedule

Father Cry: Healing the Heart of a Generation
