YouVersion Logo
Search Icon

Sakpas-Gebede Vir Elke DagSample

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

DAY 6 OF 10

Reddende krag

Vader, dit is wonderlik om te weet dat U nie net aan ons kant is nie, maar dat U ook vir ons veg. U is ons liefdevolle en beskermende God – veg asseblief vandag namens my teen die vyand net soos U vir die Israeliete gedoen het. Dankie dat ek niks en niemand hoef te vrees nie. Amen

Die grootste van alle wonderwerke is die verlossing van ’n siel. (C.H. Spurgeon)

Scripture

About this Plan

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde gebede waarin jy nuwe krag en inspirasie sal vind.

More