Sakpas-Gebede Vir Elke DagSample

Staan vas
Heilige Vader, toe Abraham onder geweldige druk verkeer het, het hy vasgestaan in sy geloof en nie een keer gewankel nie. Help my om dieselfde te kan doen. Help my om vas te staan op u beloftes en nie eens ’n bietjie te twyfel nie, selfs al neem dit tyd vir u beloftes om vervul te word. Amen
Geloof gee ons krag om uit te hou en aan te gaan.
Scripture
About this Plan

Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde gebede waarin jy nuwe krag en inspirasie sal vind.
More
Related Plans

The Sexually Healthy Church

The Key of Gratitude: Accessing God's Presence

The Cast of the Christmas Story

Creator’s Hope for the People

VICTORY OVER IDENTITY CRISIS & ADDICTIONS

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

Choose This Day: Following Christ as a Military Operator

Weeping at Christmas

Yield. Don’t Prove - a 3 Day Devotional on Trusting God and Living as His Vessel
