YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Op Vaste RotsSample

Op Vaste Rots

DAY 7 OF 7

### God doen die onmoontlike Dikwels veroorsaak ons eie beperkings dat ons twyfel aan God se vermoë om deur ons te werk. Dit is maklik om redes uit te dink waarom dinge nie kan gebeur nie, in plaas daarvan om te dink hoe dinge dalk kan ontvou omdat ons almagtige God betrokke is. Wanneer jy volgende keer weer dink een van God se beloftes is te onmoontlik om waar te word, of jy staar weer ’n skynbaar onmoontlike situasie in die gesig, kyk daarna vanuit God se perspektief en vra Hom om die onmoontlike te doen. Hy belowe dat Hy op die regte oomblik die onmoontlike in jou kan en sal doen. Watter dinge lyk vir jou onmoontlik om te doen? Het jy vanuit God se perspektief na die situasie gekyk? > Hierdie oordenkings is geneem uit OP VASTE ROTS © Christelike Uitgewersmaatskappy.

Scripture

Day 6

About this Plan

Op Vaste Rots

Ons staan almal dikwels voor skynbaar onmoontlike situasies. Dis dan wanneer ons God se perspektief nodig het! Ons kan Hom vra vir sy hulp, leiding en krag in enige situasie. Hy het belowe om ons te help en sy beloftes i...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy