kykNET Lydenstyd Gids 2023Sample

Week 5: Reinheid
Dag 7: Hersieningsgebed
Saterdagoggend:
1.Vra die Here om jou te herinner aan die week se belewenisse. Vertrou jou ervaring.
2. Lees weer die teks van die week. Kyk deur jou notas.
3. Gaan terug na die ervaring deur die week wat by jou bly, of vir jou uitstaan. Lees weer deur daardie oordenking en oefening. Praat met God oor jou ervaring.
Saterdagaand:
1.Waar het ek God se teenwoordigheid ervaar?
2.Hoe word ek genooi om rein van hart te wees?
Scripture
About this Plan

Jy word genooi om die saligsprekinge van Jesus in jou lewe in te werk. Die Lydenstyd is dus ‘n tydperk om jou te vereenselwig met Jesus se lewe in lyding. Die saligsprekinge nooi ons om, saam met Jesus, op ‘n nuwe manier te lewe in ‘n wêreld van angs, vrees, onsekerheid en lyding. Dit is die pad wat min kies, maar Jesus het. Ons volg Hom deur lyding, na saligheid.
More
Related Plans

Risen With Christ: Embracing New Life With Jesus

Encounters With People

From Seed to Success: A 14-Day Journey of Faith, Growth & Fruit

The Wealth Transfer: 3 Hidden Truths Most Christians Miss

Jesus Manages the Four Spaces of Anxiety

What Makes You Beautiful: A 7 Day Devotional

Pray for Japan

The Morning Will Come: Finding Hope in Suffering

Who Is Jesus?
