Die Belangrikheid Van GebedSample

Oordenkingsvrae:
1. Wat leer ons wanneer ons sien hoe Jesus tyd uit sy dag geneem het om weg te kom en te bid?
2. Hoe belemmer woede en onvergewensgesindheid jou gebede?
3. Hoe word die krag van gebed getoon in Handelinge 9:40? Wat leer dit ons van die krag van gebed?
4. Op grond van Efesiërs 3:16, wat is een ding waarvoor ons moet bid wanneer ons vir onsself en ander bid?
5. Waarom is dit belangrik om in Christus te bly? Hoe kan ons dit doen wanneer ons bid?
About this Plan

As jy graag nader aan jou Verlosser wil kom deur gebed ‘n prioriteit in jou lewe te maak, dan is Die Belangrikheid van Gebed vir jou. Ons gaan tyd deurbring in God se Woord, antwoorde kry op vrae oor hoe ons moet bid, hoe om gebed ‘n prioriteit te maak en hoe God gebed verhoor. Mag God deur hierdie studie ons oë oopmaak vir die wonder en voorreg van gebed.
More
Related Plans

Returning Home: A Journey of Grace Through the Parable of the Prodigal Son

Greatest Journey!

Unapologetically Sold Out: 7 Days of Prayers for Millennials to Live Whole-Heartedly Committed to Jesus Christ

Praying the Psalms

Faith in Hard Times

Stop Living in Your Head: Capturing Those Dreams and Making Them a Reality

Homesick for Heaven

Holy, Not Superhuman

Breath & Blueprint: Your Creative Awakening
