Vandag Se VersSample

1 Samuel 30:6
"maar Dawid het homself versterk in die Here sy God."
- Waarna kyk jy, om jou die nodige krag te gee?
- As ons na die storm om ons kyk, sal ons hoop verloor.
- As ons ons vertroue in mense of dinge stel, sal ons teleurgesteld wees.
- Maar as ons ons sterkte in die Here onse God plaas, sal Hy ons daardeur help.
Gebed: Vader, ek kies om my aandag van die situasie wat ek moet hanteer, af te wend. Ek sal nie in nood en wanhoop rondtas nie, maar ek sal my sterkte in u, my God, vind. In die Naam van Jesus. Amen.
Scripture
About this Plan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Related Plans

Nearness

The Faith Series

After Your Heart

"Jesus Over Everything," a 5-Day Devotional With Peter Burton

A Heart After God: Living From the Inside Out

Paul vs. The Galatians

The Inner Life by Andrew Murray

Resurrection to Mission: Living the Ancient Faith

The Intentional Husband: 7 Days to Transform Your Marriage From the Inside Out
