Vandag Se VersSample

Psalm 118:6
"Die Here is vír my; ek sal nie vrees nie: …"
- As God vir jou is, wie kan teen jou wees?
- Jy het ‘n goeie rede om die Here te vertrou, want Hy is aan jou kant.
- Jy is nie alleen in die stryd nie, jy het Iemand by jou.
- Met die guns van God op jou, oortref elke uitdaging rondom jou.
Gebed: Vader, dit is ‘n vreugde om te weet dat U met my is en dat U aan my kant is. U is my Helper en ek sal nie vrees nie, maar ek sal op U vertrou en in U rus. In die Naam van Jesus. Amen.
Scripture
About this Plan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Related Plans

Nearness

The Faith Series

After Your Heart

"Jesus Over Everything," a 5-Day Devotional With Peter Burton

A Heart After God: Living From the Inside Out

Paul vs. The Galatians

The Inner Life by Andrew Murray

Resurrection to Mission: Living the Ancient Faith

The Intentional Husband: 7 Days to Transform Your Marriage From the Inside Out
