In Jesus Is Jy...Sample

Oordenkingsvrae:
1. Om 'n aangenome kind van God te wees, beteken dat Hy jou nooit kan verloën nie, ongeag wat jy gedoen het of wat jy mag doen. Glo jy dat dit waar is? Hoekom of hoekom nie?
2. Wat beteken dit om 'n kind van God te wees? Vind jy vertroosting in hierdie waarheid? Hoekom of hoekom nie?
3. Waarom het God ons gekies om sy volk te wees? Wat vra Hy van ons om te doen noudat ons as Syne gekies is?
4. Hoe gee dit jou vandag vrede in jou lewe om te weet dat jou burgerskap in die hemel is?
5. Is jy vertroos, of gefrustreerd, omdat jy weet dat God elke besonderheid en aksie in jou lewe ken? Waarom is dit goed dat God alles van jou weet?
About this Plan

Wie is ek? Waarom is ek hier? Maak ek saak? As ons nie weet wat ons identiteit is nie, kan ons nie leef soos ons bestem is om te leef nie. Ons kan probeer om ons identiteit deur ons gesin, loopbaan, vriende, stokperdjies of nasionaliteit te definieer. In hierdie studie gaan ons fokus op die waarheid wie ons in Christus is en daardeur ons ware identiteit verstaan.
More
Related Plans

Joshua | Chapter Summaries + Study Questions

Mission Trip to Campus - Make Your College Years Count

Called Out: Living the Mission

Move With Joy: 3 Days of Exercise

More Than Money: A Devotional for Faith-Driven Impact Investors

Unshaken: 7 Days to Find Peace in the Middle of Anxiety

Hear

Living With Power

Daughter, Arise: A 5-Day Devotional Journey to Identity, Confidence & Purpose
