Geanker in genadeSample

Gratis geskenk
Dit lyk te maklik. Die grootste geskenk wat God ons ooit kon gee – ewige lewe in ’n perfekte wêreld – is absoluut gratis. Jy moet dit net aanvaar deur (1) met God saam te stem dat jy sonde doen, (2) te erken dat jou sonde jou van God skei, (3) Jesus te vra om jou sonde te vergewe en (4) te glo dat Jesus Here is oor alles en dat Hy die Seun van God is. Die geskenk is joune – jy moet net daarvoor vra.
Het jy al God se geskenk aanvaar?
Scripture
About this Plan

God bewys nie net genade aan jou elke keer as jy sondig nie, maar Hy vergewe jou en bewys elke dag, 365 dae ’n jaar, opnuut genade aan jou. Ontvang dit met ’n dankbare hart en wees daarom gereed om meer genade aan ander te bewys. Hierdie leesplan is saamgestel uit GEANKER IN GENADE.
More
Related Plans

A Slower Life

A Heart After God: Living From the Inside Out

2 Kings | Chapter Summaries + Study Questions

Pentecost and the Work of the Spirit

Unstoppable

Create: 3 Days of Faith Through Art

Cradled in Hope

The Power of Presence

Bold Prayers for Moms: A Back-to-School Devotional
