The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Wie jy is

4 Days
Dit is so maklik om onsself te verloor. Ons sien perfekte modelle in tydskrifte, het ‘n konstante stryd met die skaal en moet saamleef met die verwagtings wat almal (en onsself) aan ons stel. Dit word dan soms die dinge wat ons definieer. Wie is ek werklik? Aan watter standaarde moet ek myself meet? Wat sê God oor my? Kom ons soek weer jou eie, unieke sprankel! Deur Halrika Breytenbach.
Ons wil graag Lig & Lewe Sentrum bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://halrikamusicministries.com/
Related Plans

Prayer for Help

The Way to a Wise Heart: A 10-Day Focus on Growing a Heart of Wisdom

Costly Worship

Seek Me and You Will Find Me: A 5-Day Journey Into Wholehearted Pursuit

REVIVAL - a Call Back to God

Unleash Your God-Given Ambition

(Un)embarrassed of Jesus

Walking in Christ’s Commands: A Holy Week Journey With Jesus

Faith Territory
