YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Romeine: Ervaar die Krag van Lewensveranderende GeloofSample

Romeine: Ervaar die Krag van Lewensveranderende Geloof

DAY 4 OF 7

Lees vandag weer Romeine 8:18-27 Ons gaan dit nou in meer besonderhede bestudeer. Let op na die herhaling van die woord sug/kreun in hierdie verse. * Wie sug/kreun en waarom? * Waarna sien die skepping uit? * Waarna sien ons uit? Hersien Genesis 3 - veral vers 17-18 Wanneer sal die verlossing van die liggaam (Romeine 8:23) kom? Lees 1 Korinthiërs 15:50-56 Wanneer sal die aarde aan sy verderflikheid ontsnap? Lees 2 Petrus 3:7, 10-13 Maak ‘n nota van al jou waarnemings. Toepassing: Wat is die situasies in jou lewe wat jou laat sug en kreun? Weet jy dat dit nie die einde is nie? Jy het iets om na uit te sien! Bring dit voor die Here en vra Hom om jou nuwe perspektief te gee.
Day 3Day 5

About this Plan

Romeine: Ervaar die Krag van Lewensveranderende Geloof

Die slegte nuus: Jy sal nie vanself daartoe in staat wees om te kwalifiseer om deel van God se familie te wees nie. Die goeie nuus: God is lief vir jou en het 'n weg berei om jou sonde te vergewe, jou deel van God se fam...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy