Leef! Een dag op ’n keer deur Trevor Hudson

5 Days
Die dagstukkies in hierdie 5-dag-leesplan is geskryf uit ’n plek van persoonlike soeke en ontdekking, en sal jou help om ’n rustiger en betekenisvolle lewe te vind. Elke dag se teks sluit ’n Bybelvers, ’n oordenking, en ’n uitnodiging in om met God te gesels of iets prakties om te doen. Die inhoud van hierdie leesplan is gebaseer op Trevor Hudson se boek: “Leef! Een dag op ’n keer”.
| Ons wil graag Struik Christian Media bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.struikchristianmedia.co.za/ |
Related Plans

A Christian Christmas

Decide to Be Bold: A 10-Day Brave Coaches Journey

How to Practice Gratitude in the Midst of Waiting by Wycliffe Bible Translators

Hidden: A Devotional for Teen Girls

Freedom in Christ

The Invitation of Christmas

Grace With a Taste of Cinnamon

Does the Devil Know Your Name? A 10-Day Brave Coaches Journey

Light Has Come
