YouVersion Logo
Search Icon

SaligsprekingeSample

Saligsprekinge

DAY 8 OF 43

Oordenkingsvrae:

1. Wat is ‘n ander manier om “arm van gees” te sê?

2. Hoe lyk die tekens van ‘n nederige hart? Wat maak nederigheid moeilik?

3. Hoekom is dit nodig om “arm van gees” te wees om die koninkryk van God te ontvang?

4. Hoekom treur Christene, al ken hulle die Here?

5. Wat lê swaar op jou hart en hoe kan jy tog vreugde vind te midde daarvan?

 

Hoe het dit gegaan met die memorisering van ons vers vir Week 1?

About this Plan

Saligsprekinge

Die Saligsprekinge bied diepe insig oor hoe om die Christelike lewe te leef. Dit bied vertroosting vir die onderdruktes, wysheid vir die onskuldiges en hoop vir die vermoeides. Dit bied vandag steeds troos, wysheid en hoop vir volgelinge van Christus. Ons leer waarheid uit die woorde wat Jesus 2000 jaar gelede gespreek het, soos ons streef om ons lewens te leef in die lig van die komende Koninkryk van God.

More