The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Die krag van die Heilige Gees

7 Days
Jesus het vir die dissipels gesê hulle moet in Jerusalem wag. Wag waarop? Om met die Heilige Gees gedoop te word, vir die Heilige Gees om oor hulle te kom en hulle te vul. Hierdie gawe van God is ook vir jou vandag beskikbaar. Leer meer oor die Heilige Gees in hierdie 7-dag-leesplan deur evangelis Angus Buchan uit sy dagboek AARTAPPELGELOOF VIR ELKE DAG © Christelike Uitgewersmaatskappy.
Ons bedank Christelike Uitgewersmaatskappy en Angus Buchan vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.cumbooks.co.za
Related Plans

The Rekindled Heart: 6 Essentials to Revive Faith

Broke but Not Broken: Finding Worth When Money Is Tight

7 Warning Lights for Highly Vulnerable Leaders

I AM Jesus: The True Vine

Speak BIG While You Are Small

Unknown: An 8-Day Journey From Isolation to Deep Connection

Wisdom's Call

Entry (S5 - E1)

Life Lessons From Easter – Hope for Death
