1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekomsSample

Lees: 2 Tessalonisense 3:6-9
SOAP: 2 Tessalonisense 3:9
Soos ons wag vir die Here se wederkoms, moet ons besig bly met God se werk en om hard te werk vir ons families. Sommige gelowiges in Tessalonika het besluit om die Here se naderende wederkoms as 'n verskoning te gebruik vir ledigheid en traagheid. Paulus voer aan dat ons nie moet toelaat dat die verwagting van more se komende glorie, ambivalensie teenoor ons verantwoordelikhede van vandag moet veroorsaak nie. Paulus het as 'n harde werker die voorbeeld vir die kerk gestel deur voort te gaan met sy ambag as 'n tentmaker, om sy bediening as 'n reisende sendeling en mondstuk vir die Evangelie te ondersteun.
Is jou werketiek voorbeeldig? As volgelinge van Christus moet ons nie so gefokus wees op die hemel, dat ons nie goed vir die hede is nie. Werk hard terwyl jy vir Sy wederkoms wag.
Here, help my om hard te werk waar U my in hierdie seisoen van wag geplaas het. Mag my vlytige ywer 'n offerande van aanbidding aan U wees. Amen
Scripture
About this Plan

Ons ontmoet 'n jong gemeente wat deur baie moeilike storms gaan. Hulle lewens word bedreig deur erge vervolging, en hulle klou vas aan die belofte dat Jesus weer sal kom. Dis meer as net 'n hoopvolle wens; dit is 'n belofte van die enigste Beloftehouer aan Sy geliefde kinders... Hy kom terug. Hulle moes leer om met hierdie hoop in die hede te leef... en net so moet ons ook.
More
Related Plans

What Is My Calling?

Overwhelmed, but Not Alone: A 5-Day Devotional for the Weary Mom

Money Matters

When You’re Excluded and Uninvited

Launching a Business God's Way

Unshaken: 7 Days to Find Peace in the Middle of Anxiety

Sharing Your Faith

Jesus Meets You Here: A 3-Day Reset for Weary Women

All the Praise Belongs: A Devotional on Living a Life of Praise
