JESAJA 63:7
JESAJA 63:7 AFR83
Ek sal die troue liefde van die Here verkondig, die roemryke dade van die Here, alles wat Hy vir ons gedoen het, sy groot goedheid vir Israel, alles wat Hy gedoen het in sy genade, in sy groot liefde.