1
DIE OPENBARING 19:7
Afrikaans 1983
AFR83
Laat ons bly wees en juig en aan Hom die eer gee, want die bruilof van die Lam het aangebreek, en sy bruid het haar daarvoor gereed gemaak.
ប្រៀបធៀប
រុករក DIE OPENBARING 19:7
2
DIE OPENBARING 19:16
Op sy klere, by sy heupe, was daar 'n Naam geskrywe: “Die Koning van die konings en die Here van die heersers.”
រុករក DIE OPENBARING 19:16
3
DIE OPENBARING 19:11
Toe het ek gesien die hemel is oop. Daar was 'n wit perd. Sy Ruiter word die Getroue en die Betroubare genoem. Met regverdigheid oordeel Hy en voer Hy oorlog.
រុករក DIE OPENBARING 19:11
4
DIE OPENBARING 19:12-13
Sy oë het soos vuur gevlam, en op sy kop was daar baie heerserskrone. Daar was 'n Naam op Hom geskrywe wat niemand anders ken nie, net Hy self. Hy het klere aangehad wat met bloed deurweek was, en sy Naam is: “Die Woord van God.”
រុករក DIE OPENBARING 19:12-13
5
DIE OPENBARING 19:15
Uit sy mond het daar 'n skerp swaard uitgekom om die nasies mee te tref, en Hy sal hulle met 'n ystersepter regeer. Hy sal self die parskuip trap vir die wyn, die wyn van die toorn en die oordeel van God, die Almagtige.
រុករក DIE OPENBARING 19:15
6
DIE OPENBARING 19:20
Die dier is toe gevange geneem en saam met hom ook die vals profeet wat die wondertekens vir die dier gedoen en daarmee die mense mislei het wat die merk van die dier aanvaar en sy beeld aanbid het. Hulle twee is lewend in die vuurpoel gegooi wat met swael brand.
រុករក DIE OPENBARING 19:20
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ