1
DIE OPENBARING 16:15
Afrikaans 1983
AFR83
“Kyk, Ek kom onverwags soos 'n dief. Geseënd is die een wat wakker bly en sy klere reghou, sodat hy nie kaal hoef te loop en die mense sy skande sien nie.”
ប្រៀបធៀប
រុករក DIE OPENBARING 16:15
2
DIE OPENBARING 16:12
Die sesde engel het toe sy bak op die groot Eufraatrivier uitgegooi. Die water daarvan het opgedroog om 'n pad vir die konings uit die ooste oop te maak.
រុករក DIE OPENBARING 16:12
3
DIE OPENBARING 16:14
Hierdie geeste, wat wondertekens doen, is bose geeste. Hulle gaan na die konings van die hele wêreld toe om hulle byeen te bring vir die oorlog op die groot dag van God, die Almagtige.
រុករក DIE OPENBARING 16:14
4
DIE OPENBARING 16:13
Toe sien ek uit die bek van die draak en uit die bek van die dier en uit die mond van die vals profeet drie onrein geeste kom wat soos paddas lyk.
រុករក DIE OPENBARING 16:13
5
DIE OPENBARING 16:9
Die mense is deur 'n groot hitte gebrand, en hulle het die Naam gelaster van God wat die mag oor hierdie plae het. En hulle het hulle nie bekeer nie en aan Hom nie die eer gegee nie.
រុករក DIE OPENBARING 16:9
6
DIE OPENBARING 16:2
Die eerste engel het toe gegaan en sy bak op die land uitgegooi. Daar het kwaadaardige en pynlike swere uitgekom aan die mense wat die merk van die dier aan hulle het en wat sy beeld aanbid.
រុករក DIE OPENBARING 16:2
7
DIE OPENBARING 16:16
Die geeste het die konings byeengebring op die plek wat in Hebreeus Armageddon genoem word.
រុករក DIE OPENBARING 16:16
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ