1
PSALMS 2:8
Afrikaans 1983
AFR83
Vra My, en Ek gee volke vir jou as eiendom, die hele aarde as jou besitting.
ប្រៀបធៀប
រុករក PSALMS 2:8
2
PSALMS 2:12
en Hom onderdanig wees, sodat Hy nie toornig word en julle op die pad omkom nie, want sy toorn ontvlam gou. Dit gaan goed met almal wat by Hom skuiling soek.
រុករក PSALMS 2:12
3
PSALMS 2:2-3
Die konings van die aarde is in opstand, die leiers span saam teen die Here en teen sy gesalfde en sê: “Kom ons maak ons vry en gooi hulle juk af!”
រុករក PSALMS 2:2-3
4
PSALMS 2:10-11
Wees dan nou verstandig, konings, wees gewaarsku, regeerders van die aarde! Julle moet die Here met ontsag dien, Hom met vrees en bewing toejuig
រុករក PSALMS 2:10-11
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ