1
PSALMS 116:1-2
Afrikaans 1983
AFR83
Ek het die Here lief, want Hy verhoor my smeekgebede. Hy het na my geluister toe ek Hom aangeroep het.
ប្រៀបធៀប
រុករក PSALMS 116:1-2
2
PSALMS 116:5
Die Here is genadig en regverdig, ons God ontferm Hom oor ons.
រុករក PSALMS 116:5
3
PSALMS 116:15
Vir die Here is die dood van sy troue dienaars geen geringe saak nie.
រុករក PSALMS 116:15
4
PSALMS 116:8-9
U het my van die dood gered, U het 'n einde gemaak aan my trane, U het gesorg dat ek nie weer struikel nie. Ek kon voor die Here bly wandel in die land van die lewendes.
រុករក PSALMS 116:8-9
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ