1
KLAAGLIEDERE 3:22-23
Afrikaans 1983
AFR83
deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot.
ប្រៀបធៀប
រុករក KLAAGLIEDERE 3:22-23
2
KLAAGLIEDERE 3:24
Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom.
រុករក KLAAGLIEDERE 3:24
3
KLAAGLIEDERE 3:25
Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra
រុករក KLAAGLIEDERE 3:25
4
KLAAGLIEDERE 3:40
Laat ons ons doen en late deeglik ondersoek en ons tot die Here bekeer
រុករក KLAAGLIEDERE 3:40
5
KLAAGLIEDERE 3:57
U het na my toe gekom toe ek geroep het, U het gesê: “Moenie bang wees nie!”
រុករក KLAAGLIEDERE 3:57
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ