1
JOB 17:9
Afrikaans 1983
AFR83
Wie reg het, loop sy pad, wie rein voor God is, neem toe in krag.
ប្រៀបធៀប
រុករក JOB 17:9
2
JOB 17:3
Wees tog vir my 'n borg, o God! Wie anders kan vir my instaan?
រុករក JOB 17:3
3
JOB 17:1
“Ek is gedaan, my tyd is verby, net die graf bly vir my oor.
រុករក JOB 17:1
4
JOB 17:11-12
My dae is verby, dis klaar met wat ek beplan en begeer het. My vriende maak mos of die nag dag is, of die lig naby is omdat dit donker is.
រុករក JOB 17:11-12
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ