1
JOHANNES 10:10
Afrikaans 1983
AFR83
'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.
ប្រៀបធៀប
រុករក JOHANNES 10:10
2
JOHANNES 10:11
“Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.
រុករក JOHANNES 10:11
3
JOHANNES 10:27
My skape luister na my stem; Ek ken hulle, en hulle volg My.
រុករក JOHANNES 10:27
4
JOHANNES 10:28
Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie.
រុករក JOHANNES 10:28
5
JOHANNES 10:9
Ek is die ingang; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word. Hy sal in en uit gaan en weiding kry.
រុករក JOHANNES 10:9
6
JOHANNES 10:14
“Ek is die goeie herder. Ek ken my skape, en my skape ken My
រុករក JOHANNES 10:14
7
JOHANNES 10:29-30
Dié wat my Vader vir My gegee het, is die belangrikste van almal, en niemand kan hulle uit die hand van die Vader ruk nie. Ek en die Vader is een.”
រុករក JOHANNES 10:29-30
8
JOHANNES 10:15
net soos die Vader My ken en Ek die Vader ken; en Ek lê my lewe af vir die skape.
រុករក JOHANNES 10:15
9
JOHANNES 10:18
Niemand neem dit van My af nie, maar Ek lê dit uit my eie af. Ek het die volmag om dit af te lê, en Ek het die volmag om dit weer op te neem. Dit is die opdrag wat Ek van my Vader ontvang het.”
រុករក JOHANNES 10:18
10
JOHANNES 10:7
Toe het Jesus verder gesê: “Dít verseker Ek julle: Ek is die ingang vir die skape.
រុករក JOHANNES 10:7
11
JOHANNES 10:12
'n Huurling is geen herder nie, en dit is nie sy eie skape nie. As hy 'n wolf sien kom, los hy die skape en hardloop weg, en die wolf vang die skape en jaag die trop uitmekaar.
រុករក JOHANNES 10:12
12
JOHANNES 10:1
“Dít verseker Ek julle: Wie nie deur die hek in die skaapkraal ingaan nie maar van 'n ander kant af inklim, is 'n dief en 'n rower.
រុករក JOHANNES 10:1
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ