1
JOHANNES 1:12
Afrikaans 1983
AFR83
Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.
ប្រៀបធៀប
រុករក JOHANNES 1:12
2
JOHANNES 1:1
In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God.
រុករក JOHANNES 1:1
3
JOHANNES 1:5
Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.
រុករក JOHANNES 1:5
4
JOHANNES 1:14
Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.
រុករក JOHANNES 1:14
5
JOHANNES 1:3-4
Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense.
រុករក JOHANNES 1:3-4
6
JOHANNES 1:29
Die volgende dag sien Johannes vir Jesus na hom toe kom. Hy sê toe: “Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!
រុករក JOHANNES 1:29
7
JOHANNES 1:10-11
Hy wás in die wêreld – die wêreld het deur Hom tot stand gekom – en tog het die wêreld Hom nie erken nie. Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie.
រុករក JOHANNES 1:10-11
8
JOHANNES 1:9
Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die wêreld toe.
រុករក JOHANNES 1:9
9
JOHANNES 1:17
God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
រុករក JOHANNES 1:17
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ