1
JEREMIA 10:23
Afrikaans 1983
AFR83
Ek weet, Here, die mens kan nie self sy pad kies nie, niemand kan self sy koers bepaal nie.
ប្រៀបធៀប
រុករក JEREMIA 10:23
2
JEREMIA 10:6
Waar is iemand soos U, Here? U is groot, die mag van u Naam is groot.
រុករក JEREMIA 10:6
3
JEREMIA 10:10
Maar die Here is die ware God: Hy is die lewende God, die Koning vir altyd; van sy toorn bewe die aarde, teen sy woede kan die nasies dit nie uithou nie.
រុករក JEREMIA 10:10
4
JEREMIA 10:24
Here, straf ons soos ons verdien, maar nie in toorn nie, dat U ons nie tot niet maak nie.
រុករក JEREMIA 10:24
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ