1
JESAJA 17:1
Afrikaans 1983
AFR83
'n Uitspraak van die Here teen Damaskus: Damaskus gaan ophou om 'n stad te wees, hy word 'n puinhoop.
ប្រៀបធៀប
រុករក JESAJA 17:1
2
JESAJA 17:3
Vestingstede sal verdwyn uit Efraim, koninklike mag uit Damaskus. Wat van die Arameërs oorbly, sal so min mag hê soos die Israeliete, sê die Here die Almagtige.
រុករក JESAJA 17:3
3
JESAJA 17:4
Daardie dag sal Jakob se mag onbeduidend word en sy voorspoed sal verdwyn.
រុករក JESAJA 17:4
4
JESAJA 17:2
Die buitedorpe van Aroër sal verlate lê, daar sal net kleinvee wees. Hulle sal daar lê en niemand sal hulle opjaag nie.
រុករក JESAJA 17:2
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ